• Rock
  • Urban
  • Pop
  • Dance
  • Music & MP3
  • Events
  • Archives
  • Pictures and Videos
Advanced Search
Pictures
Previous Next

Dans, dans, dans!

Jack Parow

Photos by Sean Brand
Share this: Facebook Laaik It Digg Muti Del.icio.us
Pretend to care
Send us your Reviews, Photos and Videos..
12 Thoughts
SPEAK YOUR MIND
  1. Ag asseblief julle verkrampte skeinheilige kerk gangers, los die man uit en laat hom sy lewe lei soos hy wil. Julle Christene sit net en preek die heeltyd aan ander mense, maar dan is julle die mense wat kinders rape en korrup is. Ons lewe nie meer in die OU KROKODIL se land nie. Kom reg julle do-se Vriendelike groete. Die Duiwel.
    By DELLA
    Posted 30 days ago
  2. Jy lyk nie vir my baie woes nie. Sal jou P@OS as ek jou in Klerksdorp raakloop jou kommin @#$ !
    By @Jack Parrow
    Posted 30 days ago
  3. Daaroor is een woord 'stupid'
    By Knopkierie@Chris
    Posted 30 days ago
  4. Ja die stupid gelowiges! Wil net preek, preek preek! Dalk kan Jack n song skryf daar oor? Wat het dit met musiek uit te waai in elke geval, julle is die mense wat glo dat alle diere op die aarde naby genoeg by Noag gebly het sodat selfs die ou skilpaaie en slakke daar kon uit kom ne, lekker ver stappie dan nie? Los vir Jack uit en luister liewers jou RSG as jy nie na hom wil luister nie. Ek geniet sy musiek en net voor jy my dalk vir trailer park trash aansien, sal ek vir jou se dat ek seker verdien in n maand wat die meeste mense verdien in die hele jaar en ek het nog net 1 aand in n karavan geslaap. Ek's geen trailer park trash nie, maar gee vir elke 1 sy plek op die aarde, nie soos sekere gelowe wat net wil onmin en dood saai nie!
    By Chris
    Posted 30 days ago
  5. Ag pleaze, net omdat Jack Parow kamstig kommin is, beteken nie ALLE Afrikaans sprekendes is nie. Net so min soos alle Engelse Suid-Afrikaners wannabee cowboys is omdat Lance James en Clive Bruce snot-en-trane country liedjies sing. Ten minste is Jack Parow EG - hy na-aap niemand nie.
    By Cooler as jy
    Posted 1 month ago
  6. @ Disgusted Also... leave God and religion out of this. Go tout your narrow minded views elsewhere. Almal het die reg om te wees wat hulle wil; dit het niks met die Here te doen nie. Dis 'n persoonlike saak tussen jou en jou Here. Moenie musiek intrek nie. Musiek is vir die genot van die luisteraar. Ek hou nie van Jack Parow se musiek nie, maar ek is gek oor ander musiek. Your choice is YOUR choice.
    By Disgusted
    Posted 1 month ago
  7. Ek vra om verskoning vir my kritiek Chris, maar ek wonder maar net oor die jeug en die 'role models' wat hulle vandag het. Jack Parow het talent en ek stem saam met jou dat hy 'n sukses is in 'n 'niche' mark, maar ek 'cringe' om geassosieer te wees met hierdie soort musiek. Dit laat ons ongeletterd lyk wat ons glad nie is nie. Ek wens hom baie sukses toe, en hoop dat sy volgelinge wat strek tot die trotse Afrikaners oorsee baie plesier en genot kry deur sy musiek.
    By Disgusted
    Posted 1 month ago
  8. Hoe het die waardes van hierdie "volk" nie verval tot in die grond nie? Sovêr dat hulle sale volmaak om na hierdie en soortgelyke drek te luister! Jer 5:29 Sou Ek hieroor geen besoeking doen nie? spreek die HERE. Of sou my siel hom nie wreek op ‘n nasie soos hierdie een nie? Jer 5:30 ‘n Ontsettende en afskuwelike dinge het in die land gebeur: en my volk wil dit graag so hê. Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan? Isa 24:5 Want die aarde is ontheilig onder sy bewoners; want hulle het die wette oortree, die insetting geskend, die ewige verbond verbreek. Isa 24:6 Daarom verteer die vloek die aarde en moet sy bewoners boet; daarom word die bewoners van die aarde deur ‘n gloed verteer en bly daar min mense oor.
    By Disgusted also
    Posted 1 month ago
  9. Ongelukkig stem ek saam met Disgusted maar sou my woorde beter kies. Disgusted laat asb toe dat die son op almal skyn en moet nie ander mense beledig nie, dis nog erger as swak smaak. Die feit bly staan Jack jy is 'n sukses. Jy het 'n nish mark, jy het iets anders probeer en het bietjie die "narrow minded" ouens se horsionne verbreed. Kyk, dis elke ou se reg om daarvan te hou of nie. Ek persoonlik dink dis swak en Jack, al haat ek jou taal gebruik is ek mal oor jou pet, waar kan ek een kry? Doen so voort Jack, die volk soek dit. En skep terwyl jy kan want more is jy vergete.
    By Chris
    Posted 1 month ago
  10. Jack Parow is an embarrassment. Why do Afrikaans speaking South Africans have to display themselves as such trailer park trash. Do something decent if you have talent. Don't waste it on crap like this! You only have trailer park trash followers. That is not an achievement.
    By Disgusted
    Posted 1 month ago
  11. jou songs is fkn vars hou so aan!!!!!!!
    By Francois
    Posted 1 month ago
  12. my broe this is the best stuff in many years.thank you.when i heard it for thr first time i spunn out. incredable stuff.the best ever and wow!! go for it u gonna make it big time
    By lappies labuschagne
    Posted 1 month ago

Post a Comment

Your email address will never be displayed
Post Comment

Fan Rating

 

New Pics

  • Oppikoppi Action
  • Sunday Oppikoppi Action!
  • Oppikoppi Valiant Swart Tribute
  • Sunday Oppikoppi Action
  • Saturday's Oppikoppi Action

Popular Pics

  • The Killers Live!
  • Coke Zero Fest in Pictures
  • MK Awards After Party
  • OppiAarde!
  • 2010 MK Awards: Live!

© 2009 Speakerbox. All rights reserved. Powered by Blueworld

Advertise with us | Contact Us | All Bands | Terms & Conditions